Hierdie webwerf gaan oor badkamers en badkamer verskaffers. Die badkamer industry is een van die mees belangrikste ter wêreld, maar ons neem dit aan as vanselfsprekend. Die meeste mense wat gebruik maak van hierdie besighede is loodgieters, bouers en soms onself.

Badkamer verskaffers is baie verskillend van badkamer vervaardigers want die verskaffers verkoop die items terwyl die vervaardigers hulle vervaardig en dan versprei. Die badkamer kleinhandelaars verskaf items soos stort gordyne, handoekrelings en soveel meer. Die badkamer groothandelaars verskaf toilette, baddens en al die groot items wat jou bouer normaalweg self sal instaleer. Die badkamer vervaardigers is die groot maatskappye wat al die nodige items soos baddens, toilette en stortkoppe vervaardig en dit dan versprei na die groot en kleinhandelaars soos dit bestel word.

Indien U opsoek is na die volgende, klik op die item en U sal na die bladsy geneem word

Die badkamer industrie in Suid Afrika bestaan uit ‘n handvol plaaslike vervaardigers en baie verspreiders. Meeste van die besighede voer producte in van oorsee om hul kliente die regte produgte te gee.